Advisors

Wine Advisors

Spirits Advisors

Personal Advsiors

Doret Otto
South Africa

Jan van Riebeeck, the first Commander of the Cape and formerly a ship’s surgeon, believed wine held medicinal properties convincing his employers that the Cape would be ideal for growing grapes. His request was granted, and vineyards were planted with vine cuttings from France.

Thank you Jan...

Growing up in a country where people are passionate about everything they do: their food, culture and of course their wines, It was undeniable that later on in life this would become my passion too.

My love for the subject did not arouse until I was a student visiting the Annual Cheese and Wine Festival in Franchhoeck and had my first ever wine tasting experience… And who can forget the every weekend all so ever South African barbecue, which is not complete without a nice glass of wine and good company…

To say the least I am very lucky to be able to call my passion work. Le Clos has offered me the chance to share my knowledge with you not only for South African wines but also some of the world’s finest and rarest wines and spirits selections.

You are more than welcome to join us in Le Clos Dubai Airport Terminal 3.

Jan van Riebeeck die eerste Bevelvoerder van die Kaap en n voormalige skeeps dokter het sy werkgewers oortuig dat dit ideal sou wees om wyn druiwe in die Kaap te groei as gevolg van hulle medisinale eienskappe.Sy versoek is goedgekeur en wingerdstokkies van Frankryk was geplant

… Dit alles te danke aan Oom Jan.

Ek was bevooreg om groot te word in n land waar die inwoners passievol is in alles wat hulle doen. Kos, kultuur en natuurlik die Wyn. Dit was onmiskenbaar dat dit later in die lewe my passie ook sou word.

My liefde vir wyn en alles wat daarmee gepaart gaan het ontstaan toe ek as student die alle bekende Kaas en Wyn fees in Franchhoek bygewoon het. My eerste wynproe belwenis… en as eg Suid Afrikaner wie kan n braai geniet sonder n glasie wyn en goeie geselskap?

Om die minste te se is ek voorwaarlik bevooreg om my Passie werk te kan noem. Le Clos het my die eens in n leeftyd kans gebied om my kennis van , nie net Suid Afrikaanse wyne nie maar ook van die werled se beste en mees gesogte wyn en spiritus te kan deel.

Kom besoek ons gerus as u weer deur Dubai Lughawe Terminaal 3 reis.

Click here to ask Doret Otto a question

© Copyright 2008 Le Clos. All Rights Reserved.